Sea Life akwarium
Die Sea Life akwarium in Sydney bestaan al meer as dertig jaar en bring ‘n mens nader, aan van die oseaane se interesante, asook meer gevreeste bewoners.
Die Sea Life akwarium in Sydney bestaan al meer as dertig jaar en bring ‘n mens nader, aan van die oseaane se interesante, asook meer gevreeste bewoners.
Besoek Sydney en geniet ‘n verskeidenheid van aanskoulikhede. Mens kan oor die Sydney Hawe Brug stap deur die trappe naby die voetgangersoorgang by Cumberland St in The Rocks oor te steek. Historiese rotse met geplaveide strate, die oudste Australiese kroeë en rumoerige markte. Gaan met ‘n ferry oor die Sydney hawe en loer na die …