Die Sea Life akwarium in Sydney bestaan al meer as dertig jaar en bring ‘n mens nader, aan van die oseaane se interesante, asook meer gevreeste bewoners.
Kategorie: Sydney
Welkom in Sydney
Besoek Sydney en geniet ‘n verskeidenheid van aanskoulikhede. Mens kan oor die Sydney Hawe Brug stap deur die trappe naby die voetgangersoorgang by Cumberland St in The Rocks oor te steek. Historiese rotse met geplaveide strate, die oudste Australiese kroeĆ« en rumoerige markte. Gaan met ‘n ferry oor die Sydney hawe en loer na die… Continue reading Welkom in Sydney